Tech/Bediener verandering 2018 2
Lees hierdie boodskap in ń ander taal • Please help translate to your language
Die Wikimedia-stigting toets sy sekondêre datasentrum Dit sal verseker dat Wikipedia en die ander Wikimedia wikis aanlyn kan bly, selfs na ń ramp.
Hulle het op 12 September 2018 alle verkeer na die secondêre datasentrum verander. Op Woensdag, 10 Oktober 2018, sal hulle terug na die primêre datasentrum verander.
Ongelukkig as gevolg van sommige beperkings in MediaWiki, alle redigeerwerk moet stilstand wanneer ons verander.
U sal vir ń kort tydperk alle wikis kan lees, maar nie redigeer nie.
U sal nie toegelaat op Woensdag, 10 Oktober vir ń uur te redigeer nie. Die toets sal 'n bietjie later as 14:00 UTC (15:00 BST, 16:00 CEST, 10:00 EDT, 07:00 PDT, 23:00 JST) begin. As u gedurende hierdie tye probeer redigeer of bewaar, sal u ń foutboodskap sien.
Hierdie projek kon uitgestel word indien dit nodig is. Jy kan die skedule lees by wikitech.wikimedia.org. Enige veranderinge sal in die skedule aangekondig word. Deel hierdie inligting asseblief met u se gemeenskap. /User:Johan(WMF) (talk)