Kommunikasie/Jaarplan/2015
Outdated translations are marked like this.
Dié bladsy van die WikiMedia Foundation word bewaar in historiese belang. Álle genoemde planne, reëls, projekte of strategieë mag verouderd wees. |
Wil u help vertaal? Vertaal die ontbrekende boodskappe.
2015:Die jaar wat voorlê
Die belangrikste fokusareas vir 2015 sluit in:
- Bestuur groot veldtogte, boodskappe en inisiatiewe wat ons missie en verhaal ondersteun. Dit sluit voorbereiding in vir Wikipedia se 15de bestaansjaar in 2016.
- Konseptualiseer,beplan en voer vooruitskouende veldtogte, boodskappe, storievertelling, voorspraak en inisiatiewe ter ondersteuning van strategiese inisiatiewe met 'n hoë prioriteit in WMF.
- Ontwikkel strategie vir handelsmerkbestuur, ontwikkeling en kommunikasie.
- Koördineer handelsmerknavorsing, posisionering en bestuur.
- Globale marknavorsing, analise, beplanning inisieer; handelsmerkposisionering en vennootskappe; bemarkings- en ander materiale; ontwerp, kollaterale en produkte; sosiale media; en handelsmerkondersteuning.
- Bestuur skakelwerk en kwessiebestuur.
- Hou toesig oor en voer uit oor media en openbare betrekkinge, eksterne posisionering, krisisreaksie, uitsprake en vrystellings vir die verhoging van positiewe dekking en verspreiding van prioriteitsinisiatiewe en veldtogte.
- Ontwikkel produkbemarking en kommunikasie.
- Dryf die posisionering en bewustheid van WMF-ontwikkelde produkte en tegnologieë, ter ondersteuning van die Ingenieurswese en produk -spanne en Wikimedia-strategiese innovasie -doelstellings.
- Ondersteun navorsing, ontleding en identifisering van personas en segmentering om boodskappe, posisionering, kollaterale en skakelwerk te begelei.
- Verbetering van deursigtigheid en koördinering rondom aktiwiteite van die WMF.
- Lewer 'n Staat van die WMF -verslag.
- Hou 'n produk-/kommunikasiewerkswinkel om prosesse en doelstellings rondom belangrike kommunikasievrystellings te verbeter.