Die weeklikse tegnologie nuus help om jou op hoog te te hou van onlangse tegniese aanwysigings wat 'n invloed op jou kan hê met die daaglikse gebruik van Wikimedia. sluitaan, dra by, en gee terugvoering.
vorige | 2023, week 38 (Maandag 18 September 2023) | volgende |
Tegniese Nuus: 2023-38
Jongste tegniese nuus van die Wikimedia tegniese gemeenskap. Vertel asseblief ander gebruikers van hierdie veranderinge. Nie alle veranderinge sal jou beïnvloed nie. Vertalings is beskikbaar.
Onlangse veranderings
- MediaWiki het nou 'n stabiele koppelvlakbeleid vir frontend-kode wat duideliker definieer hoe ons MediaWiki-kode en wiki-gebaseerde kode afkeur (bv. gadgets en gebruikersskrifte). Dankie aan almal wat bygedra het tot die inhoud en besprekings. [1][2]
Veranderinge later hierdie week
- Die nuwe weergawe van MediaWiki sal op toets wiki's en MediaWiki.org wees vanaf 19 September. Dit sal op nie-Wikipedia wiki's wees en sommige Wikipedia's van 20 September. Dit sal op alle wiki's wees vanaf 21 September (calendar).
- Alle wiki's sal op 20 September vir 'n paar minute leesalleen wees. Dit word beplan om 14:00 UTC. [3]
- Alle wiki's sal 'n skakel in die sybalk hê wat 'n kort URL van daardie bladsy verskaf, met die gebruik van die Wikimedia URL Verkorter. [4]
Toekomstige veranderinge
- Die span wat die Grafiekuitbreiding ondersoek het 'n voorstel geplaas om dit te heraktiveer en hulle het jou insette nodig.
Tegniese nuus voorberei deur Tegniese nuus skrywers en geplaas deur bot • Dra by • Vertaal • Kry hulp • Gee terugvoering • Teken in of teken uit.